1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 11 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 & 2023
Sale!

Graad 11 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 & 2023

Original price was: R1,041.67.Current price is: R625.00. incl. VAT

Hierdie produk bevat die volgende Graad 11 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • English FAL (x1)
  • EBW (X2)
  • Besigheidstudies (x4)
  • Fisiese Wetenskappe (x1)
  • Lewensoriëntering (x1)
  • Lewenswetenskappe (x3)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Tegniese wiskunde (x1)
  • Wiskunde (x2)
  • Wiskunde Geletterdheid (x5)
  • RTT (x2)
  • Afrikaans HT (x3)
  • Geografie (x1)
  • Geskiedenis (x1)
  • Toerisme (x1)

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Besigheidstudies Vraestel 1 Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie produk bestaan uit 3 Afdelings wat 8 bladsye opneem.

  • Afdeling A:  Verpligtend.
  • Afdeling B:  Beantwoord enige TWEE.
  • Afdeling C:  Beantwoord slegs EEN vraag in die afdeling.
  • GROOTTOTAAL:  100

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Besigheidstudies Vraestel 2 Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie produk bestaan uit 3 Afdelings wat 9 bladsye opneem.

  • Afdeling A:  Verpligtend.
  • Afdeling B:  Beantwoord enige TWEE.
  • Afdeling C:  Beantwoord slegs EEN vraag in die afdeling.
  • GROOTTOTAAL:  100

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2022

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11, Besigheidstudies Eksamenvraestel 1 en Memorandum vir Junie (opsteller – eksterne party).

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel en Memo (Vraestel 2) - 2022

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11, Besigheidstudies Eksamenvraestel 2 en Memorandum vir Junie (opsteller – eksterne party).

Graad 11 Ekonomie Junie Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 11, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Vraestel 1, Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks, 2023

Graad 11 Ekonomie Junie Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 11, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Vraestel 2, Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks, 2023

Graad 11 English FAL June Exam Paper and Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 English First Additional Language Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

THE SMI

Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Lewensoriëntering Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

MIC VIL

 

 

 

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel 1 en memo vir Graad 11 leerders vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel 2 en memo vir Graad 11 leerders vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n aflaaibare Graad 11 Lewenswetenskappe Junie Eksamen & Memo.

Die vraestel bestaan uit 14 bladsye vir 150 punte.

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Rekeningkunde Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

 

Graad 11 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 11 Tegniese Wiskunde Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Die vraestel bestaan uit 7 Vrae wat 4 bladsye is.

  • Totaal:  100 Punte.

Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel en Memo - 2023 (3)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Vraestel 2 Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 11; Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT); Vraestel 2; Junie; Eksamen en Memo; 2023

Graad 11 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

Graad 11 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

Graad 11 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (3)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

Graad 11 Geografie (GEO) Junie Vraestel en Memo – 2023

Graad 11, Sosiale Wetenskappe (Geografie), Junie Eksamen en Memo, 2023.

Graad 11 Geskiedenis (GESK) Junie Vraestel en Memo – 2023

Graad 11, Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis), Junie Vraestel en Memo, 2023.

Graad 11 Toerisme (TOER) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 11, Toerisme, Junie Eksamen en Memo, 2023.

Graad 11 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Vraestel 2 Junie Vraestel en Memo – 2023 (2)

Graad 11; Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT); Vraestel 2; Junie; Eksamen en Memo; 2023 (2).

Hierdie produk bevat die volgende Graad 11 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • English FAL (x1)
  • EBW (X2)
  • Besigheidstudies (x4)
  • Fisiese Wetenskappe (x1)
  • Lewensoriëntering (x1)
  • Lewenswetenskappe (x3)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Tegniese wiskunde (x1)
  • Wiskunde (x2)
  • Wiskunde Geletterdheid (x5)
  • RTT (x2)
  • Afrikaans HT (x3)
  • Geografie (x1)
  • Geskiedenis (x1)
  • Toerisme (x1)

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 11 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 & 2023”