Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 1 – 12 PowerPoint Kwartaal 2

R250.00 incl. VAT

Hierdie produk bevat die aflaaibare PowerPoint opsommings  van Eenheid 1 – 11 vir Graad 9, Kwartaal 1 Natuurwetenskappe. Ingesluit is aktiwiteite en memo’s vir die eenheide.

  • Eenheid 1:  Selstrukture.
  • Eenheid 2:  Plant -en dierselle.
  • Eenheid 3:  Selle in Weefsels, Organe en Stelsels.
  • Eenheid 4:  Spysverterinstelsel.
  • Eenheid 5:  Spysverteringstelsel Gesonde dieet.
  • Eenheid 6:  Die Spysverteringskanaal en Verteringsprosese.
  • Eenheid 7:  Sirkulasie- en Tespiratoriese Stelsel.
  • Eenheid 8:  Reproduktiewe Sisteem.
  • Eenheid 9:  Doel van voortplanting en Puberteit.
  • Eenheid 10:  Voortplantingsorgane.
  • Eenheid 11:  Stadiums van voortplanting.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 1 Die Periodieke Tabel PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 2 Name van Verbindings PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 3 Chemiese Verbindings PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 4 Balanseer Vergelykings PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 5 Algemen reaksie met 'n metaal en suursotf PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 6 Algemene reaksie met 'n nie-metaal en suursotf PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 7 Die konsep van PH waarde PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 8 Neutralisaseie en PH PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 9 Die algemene reaksie van 'n suur met 'n ander metaaloksied (Basis) + Suurreen PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 10 Die algemene reaksie van 'n suur met 'n ander metaalhidroksied PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 11 Die algemene reaksie van 'n suur met 'n metaalkarbonaat PowerPoint Kwartaal 2

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 12 Die Algemene reaksie van Sure met Metale PowerPoint Kwartaal 2

Description

Hierdie produk bevat die aflaaibare PowerPoint opsommings  van Eenheid 1 – 12 vir Graad 9, Kwartaal 2 Natuurwetenskappe. Ingesluit is aktiwiteite en memo’s vir die eenheide.

  • Eenheid 1:  Die Periodieke Tabel.
  • Eenheid 2:  Name van Verbindings.
  • Eenheid 3:  Chemiese verbindings.
  • Eenheid 4:  Balanseer Vergelykins.
  • Eenheid 5:  Algemene reaksie met ‘n metaal en suurstof.
  • Eenheid 6:  Algemene reaksie met ‘n nie-metaal en suurstof.
  • Eenheid 7:  Die konsep van PH waarde.
  • Eenheid 8:  Neutralisasie en PH.
  • Eenheid 9:  Die algemene reaksie van ‘n suur met ‘n ander metaaloksied (Basis) + Suurreen
  • Eenheid 10:  Die algemene reaksie van ‘n suur met ‘n ander metaalhidroksied.
  • Eenheid 11:  Die algemene reaksie van ‘n suur met ‘n ander metaalkarbonaat.
  • Eenheid 12:  Die algemene reaksie van Sure met Metale.

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 1 – 12 PowerPoint Kwartaal 2”