Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 1 – 13 PowerPoint Kwartaal 3

R250.00 incl. VAT

Hierdie produk bevat die aflaaibare PowerPoint opsommings  van Eenheid 1 – 12 vir Graad 9, Kwartaal 2 Natuurwetenskappe. Ingesluit is aktiwiteite en memo’s vir die eenheide.

  • Eenheid 1:  Tiepe Kragte
  • Eenheid 2:  Veldkragte
  • Eenheid 3:  Veldkragte – Magnetiese Kragte
  • Eenheid 4:  Veldkragte – Elektrostatiese Kragte
  • Eenheid 5:  Elektriese Selle
  • Eenheid 6:  Gebruike van Weerstand
  • Eenheid 7:  Faktore wat weerstend beïnvloed
  • Eenheid 8:  Serie Stroombane
  • Eenheid 9:  Parallele Stroomban
  • Eenheid 10:  Parallele Stroombane in ons Huise
  • Eenheid 11:  Elektriese energie diefstal
  • Eenheid 12:  Nasionale Elektrisiteitnetwerk
  • Eenheid 13:  Koste van Elektrisiteit PowerPoint

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 1 Tiepe Kragte PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 2 Veldkragte PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 3 Veldkragte - Magnetiese Kragte PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 4 Veldkragte - Elektrostatiese Kragte PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 5 - Elektriese Selle PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 6 - Gebruike van Weerstand PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 7 - Faktore wat weerstend beïnvloed PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 8 - Serie Stroombane PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 9 Parallele Stroombane PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 NW PowerPoint Kwartaal 3: Eenheid 9 – Parallele Stroombane..

Ingesluit in die produk is ‘n Aktiwiteit met die Memo vir die eenheid.

Inhoud:
  • PDF:
    • Die PowerPoint in PDF formaat gesave.
    • Aktiwiteit
    • Memo
  • PowerPoint aanbieding.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 10 - Parallele Stroombane in ons Huise PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 11 - Elektriese energie diefstal PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 12 - Nasionale Elektrisiteitnetwerk PowerPoint Kwartaal 3

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 13 - Koste van Elektrisiteit PowerPoint Kwartaal 3

Description

Hierdie produk bevat die aflaaibare PowerPoint opsommings  van Eenheid 1 – 12 vir Graad 9, Kwartaal 2 Natuurwetenskappe. Ingesluit is aktiwiteite en memo’s vir die eenheide.

  • Eenheid 1:  Tiepe Kragte
  • Eenheid 2:  Veldkragte
  • Eenheid 3:  Veldkragte – Magnetiese Kragte
  • Eenheid 4:  Veldkragte – Elektrostatiese Kragte
  • Eenheid 5:  Elektriese Selle
  • Eenheid 6:  Gebruike van Weerstand
  • Eenheid 7:  Faktore wat weerstend beïnvloed
  • Eenheid 8:  Serie Stroombane
  • Eenheid 9:  Parallele Stroomban
  • Eenheid 10:  Parallele Stroombane in ons Huise
  • Eenheid 11:  Elektriese energie diefstal
  • Eenheid 12:  Nasionale Elektrisiteitnetwerk
  • Eenheid 13:  Koste van Elektrisiteit PowerPoint

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Eenheid 1 – 13 PowerPoint Kwartaal 3”