Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 9 Opsommings en Vraestelle / Graad 9 Natuurwetenskappe / Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings en Vraestelle

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings en Vraestelle

From: R39.00 incl. VAT

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings en Vraestelle –  Kies die opsies tussen die verskillende kwartale.  Ons het ook powerpoints beskikbaar vir die verskillende kwartale.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings en Vraestelle SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 1 (Via Afrika)

Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se Kwartaal 1 werk op te som.

  • Afdeling 1 - Lewe en lewende dinge:
    • Onderwerp 1:  Selle as die basiese eenhede van lewe.
    • Onderwerp 2:  Stelsels in die menslike liggaam.
    • Onderwerp 3:  Menslike voortplanting.
    • Onderwerp 4:  Sirkulatoriese en respiratoriese stelsels.
    • Onderwerp 5:  Spysverteringstelsel.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 2 (Via Afrika)

Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se Kwartaal 2 werk op te som.

  • Afdeling 2 - Materie en materiale:
    • Onderwerp 1:  Verbindings.
    • Onderwerp 2:  Chemiese reaksies.
    • Onderwerp 3:  Reaksies van metale met suurstof.
    • Onderwerp 4:  Reaksies van nie-metale met suurstof.
    • Onderwerp 5:  Sure, basisse en pH-waarde.
    • Onderwerp 6:  Reaksies van sure met basisse: Deel I, II en III.
    • Onderwerp 7:  Reaksies van sure met metale.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 3 (Via Afrika)

Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se Kwartaal 3 werk op te som.

  • Afdeling 3 - Energie en verandering
    • Onderwerp 1:  Kragte
    • Onderwerp 2:  Elektriese selle as energiestelsels
    • Onderwerp 3:  Weerstand
    • Onderwerp 4:  Serie- en parallelstroombaan
    • Onderwerp 5:  Veiligheid met elektrisiteit
    • Onderwerp 6:  Energie en die nasionale elektrisiteitsnetwerk
    • Onderwerp 7:  Koste van elektriese krag

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika)

Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se Kwartaal 4 werk op te som.

  • Afdeling 4 - Planeet Aarde en die Ruimte.
    • Onderwerp 1:  Die Aarde as ‘n stelsel.
    • Onderwerp 2:  Litosfeer.
    • Onderwerp 3:  Ontginning van minerale hulpbronne.
    • Onderwerp 4:  Atmosfeer.
    • Onderwerp 5:  Geboorte, lewe en afsterwe van sterre.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 13 bladsye vir 70 punte.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye vir 60 punte.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Maart Vraestel en Memo - 2024

Graad 9 NW Maart Vraestel en Memo:
Totaal:  70 punte. Tyd:  60min

Inhoud:

  • Vraag 1:  Gee een woord vir die volgende stellings
  • Vraag 2:  Plant- en diersel
  • Vraag 3:  Pas kolom B by kolom A
  • Vraag 4:  Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg
  • Vraag 5:  Stelsels in die menslike liggaam
  • Vraag 6:  Voorplantingstelsel

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) vraestel en memo vir die Junie eksamen reeks.

Die vraestel bestaan uit 13 bladsye vir 90 punte.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) vraestel en memo vir die Junie eksamen reeks.

 

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024

Graad 9 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo:
Totaal: 100 

Die vraestel dek die volgende werk:

  • Periodieke Tabel | Name & formules van verbindings | Chemiese Reaksies | Reaksies met Suurstof | Sure & Basisse

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) vraestel en memo vir die September toets reeks.

  • Vraag 1:  Skryf die Wetenskaplike term vir die Stellings.
  • Vraag 2:  Pas kolom B by kolom A.
  • Vraag 3:  Gee die definiesie van die woorde.
  • Vraag 4:  Kragte.
  • Vraag 5:  Bereken simme.
  • Vraag 6:  Elektrostatiese Kragte.
  • Vraag 7:  Bereken die somme.
  • TOTAAL:  80

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2023 (2)

Graad 9 NW September Vraestel (2) en Memo:
Totaal:  60 punte.
Inhoud:
  • Vraag 1:
    • Vraag 1.1:  Meervoudige keuse vrae.
    • Vraag 1.2:  Gee die korrekte term.
    • Vraag 1.3:  Waar of Vals
  • Vraag 2:
    • Gebruik die diagram om die vrae te beantwoord.
  • Vraag 3:
    • Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.
  • Vraag 4:
    • Bestudeer die sfere en beantwoord die vrae wat volg.
  • Vraag 5:
    • Bestudeet die prentjie en beantwoord die vrae wat volg (Massa en Gewig)
  • Vraag 6:
    • Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg
  • TOTAAL:  60

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2024

Die vraestel dek die volgende werk:

Magnetisme – Teken van magnete | Elektrostatiese kragte | Gravitasiekragte | Kragte | Berekeninge – F=mg | Ohm se wet | Serie- en parallelle stroombane – Teken stroombane | Berekeninge van hoeveel krag kos. | Alle nuwe woorde uit bogenoemde onderwerpe

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) November Vraestel en Memo - 2023

Graad 9 NW September Vraestel (2) en Memo:
Totaal:  60 punte.
Inhoud:
  • Vraag 1:
    • Vraag 1.1:  Meervoudige keuse vrae.
    • Vraag 1.2:  Gee die korrekte term.
    • Vraag 1.3:  Waar of Vals
  • Vraag 2:
    • Gebruik die diagram om die vrae te beantwoord.
  • Vraag 3:
    • Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.
  • Vraag 4:
    • Bestudeer die sfere en beantwoord die vrae wat volg.
  • Vraag 5:
    • Bestudeet die prentjie en beantwoord die vrae wat volg (Massa en Gewig)
  • Vraag 6:
    • Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg
  • TOTAAL:  60

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) November Vraestel en Memo - 2023 (2)

Graad 9 Natuurwetenskappe Vraestel en Memorandum 2023
Groot Totaal: 90 punte.

Hierdie vraestel dek die volgede werk:

  • Afdeling A:  Meervoudige keuse vrae; gee die korreke term; kyk na die diagramme en beantwoord die vrae; pas kolom A by B. [35]
  • Afdeling B:  Bestudeer die prent en beantwoord die vrae; kyk na die stroombaan diagramme; beantwoord vrae oor die Aarde. [55]

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

THE SMI

Sharing is Caring

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings en Vraestelle -  Kies die opsies tussen die verskillende kwartale.  Ons het ook powerpoints beskikbaar vir die verskillende kwartale.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings en Vraestelle SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

#graad9natuurwetenskappeoxford #graad9nwmaartvraestelle #graad9nwjunievraestelle #graad9nwseptembervraestelle #graad9nwnovembervraestelle #graad9nwopsommings #nwoxfordgraad9

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

4 reviews for Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings en Vraestelle

Powered byCusRev
4.8
Based on 4 reviews
5 star
75
75%
4 star
25
25%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. MIchelle

  2. MIchelle

  3. Marlie

  4. Anonymous

    fine

Add a review
[]