Kwartaal 4 – hier kom ons…

Kwartaal 4 – hier kom ons…

So, op hierdie lieflike Vrydag oggend, met die skool vakansie se heerlike rustigheid op die horison, stuur ons skool die assessering uit vir volgende kwartaal. Oh boy, dis rof. Skool open Dinsdag, Vrydag is die eerste toets. 3 Toetse in elke volgende week met die...