1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Afrikaanse leesboekies vir graad 1 – 3
Sale!

Afrikaanse leesboekies vir graad 1 – 3

Original price was: R67.70.Current price is: R62.50. incl. VAT

Afrikaanse Leesboekies vir graad 1 – 3 help jou kleinding om ‘n liefde vir lees te ontwikkel deur hierdie oulike leesboekies te gebruik.  Die blokkies help hulle om die woord op te breek om te klank en te leer lees.

Die produk bestaan uit die volgende ses leesboekies:

  • Die dinosourus en die resieskar.
  • Diere en hul dinge.
  • Eet Dinosourusse Vrugte?
  • Geheime agente.
  • Slymmonster.
  • Wat doen Tommie?

Afrikaanse Leesboekies vir graad 1 - 3 help jou kleinding om 'n liefde vir lees te ontwikkel deur hierdie oulike leesboekies te gebruik.  Die blokkies help hulle om die woord op te breek om te klank en te leer lees.

Die produk bestaan uit die volgende ses leesboekies:

  • Die dinosourus en die resieskar.
  • Diere en hul dinge.
  • Eet Dinosourusse Vrugte?
  • Geheime agente.
  • Slymmonster.
  • Wat doen Tommie?

Termes en voorwaardes

Afrikaanse Leesboekies vir graad 1 - 3 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

9 reviews for Afrikaanse leesboekies vir graad 1 – 3

Powered byCusRev
5.0
Based on 9 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Anonymous

  2. Tammy Prezons

  3. Linda Coetzee

    Wow!

  4. Marilyn N.

  5. Adri Van der Merwe

  6. Anonymous

  7. Ezelle Van Staden

  8. Delyse Rist

  9. René Jantjies

Add a review