1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 4 / Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum) – Opsommings

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum) – Opsommings

R41.67 incl. VAT

SLEGS Opsommings vir Graad 4 Lewensvaardigheid, Kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 1:  Persoonlike sterk punte.
  • Hoofstuk 2:  Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n.
  • Hoofstuk 3:  Hantering van konflik.
  • Hoofstuk 4:  Voortbeweging, rotasie, elevasie en balans.
  • Hoofstuk 5:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 6:  Waardeer en skep visuele kuns.

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Bulk buy ticket for teachers

Dear Teacher, by adding this product to your existing products, it now permits you to use this product for your class.  Products are not allowed to be resold.  One bulk buy ticket needs to be bought for each subject and for each term.

Deur hierdie produk by jou bestaande produk te voeg, gee dit u toestemming om dit te gebruik vir u klas.  Produkte mag nie herverkoop word nie.  Een “bulk buy ticket” moet gekoop word per vak en per kwartaal.

Hierdie produk bevat al die werk vir Graad 4 Lewensvaardigheid, Kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 1:  Persoonlike sterk punte.
  • Hoofstuk 2:  Respek vir jou eie liggaam en ander mense s'n.
  • Hoofstuk 3:  Hantering van konflik.
  • Hoofstuk 4:  Voortbeweging, rotasie, elevasie en balans.
  • Hoofstuk 5:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 6:  Waardeer en skep visuele kuns.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Termes en voorwaardes

Graad 4 Lewensvaardighede (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum) – Opsommings”