Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Vandag Handboek) – Slegs Opsommings
R67.70 incl. VAT
Slegs Opsommings vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Die struktuur van die aarde
- Eenheid 2: Vulkane.
- Eenheid 3: Aardbewings.
- Eenheid 4: Oorstromings
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Wes-Afrika voor die Europese slawehandel.
- Eenheid 2: Slawerny in die Suide van Amerika.
- Eenheid 3: Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.
- Eenheid 4: Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op die ekonomieë van Amerika, Brittanje en Afrika.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
Termes en voorwaardes
Graad 7 Sosiale Wetenskappe PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet