1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Kwartaal 4 – hier kom ons…

Kwartaal 4 – hier kom ons…

So, op hierdie lieflike Vrydag oggend, met die skool vakansie se heerlike rustigheid op die horison, stuur ons skool die assessering uit vir volgende kwartaal. Oh boy, dis rof. Skool open Dinsdag, Vrydag is die eerste toets. 3 Toetse in elke volgende week met die...

Wenke vir Begripstoetse

Begripstoetse is ‘n maklike manier om punte te behaal, tog is dit van die moeilikste om te beantwoord vir ons kinders.  Hulle verstaan nog nie alles nie en baie van die goed is vir hulle pleinweg Grieks! Hoe om ‘n begripstoets te beantwoord: Lees eers die...